Borgskappe toegeken in 1999
1999
In 1999 was die volgende webtuistes of gratis diens hoogtepunte.
- Huis van Oranje (Tweetalige webtuiste) gebrog deur ARK se Afrikaanse afdeling vanaf 29 Julie 1999 tot 10 Julie 2001
- Devotional Directions Wall and Desk Clock Calender (volblad Engels by ADSA) vanaf 11 Januarie 1999 tot 22 Maart 1999
- Devotional Directions Muur en Lessenaar Horlosie Almanakke (Volbladsy in Afrikaans) vanaf 11 Januarie 1999 tot 24 Januarie 1999
- De-Draai gastehuis * Guest House (Volbladsye in Engels en Afrikaans) vanaf 11 Januarie 1999 tot 7 Februarie 2001
- Briewe uit die Boereoorlog * Boer War Letters (Volledige webwerf in Afrikaans) vanaf 11 Januarie 1999 tot 30 Junie 2003
- A.E.B. Bookroom * A.E.B Boekhandel
(Beide Afrikaanse en Engelse klein advertensies) vanaf 30 Januarie 1999 tot 2 Desember 1999
- Waterbergskool vir CVO (Volledige webwerf in Afrikaans)
Borgtydperk: 20 Januarie 1999 tot 30 September 2003
- André Stander Elektries (Boerekrag)
Afrikaanse klein advertensies vanaf 24 Januarie 1999 tot 7 Februarie 2001
- Meditron Gesondheids-kliniek (Brooklyn) *Meditron Health Clinic vanaf 24 Januarie 1999 tot 11 Maart 1999
- Fokus Buro 2000 (Beide Afrikaanse en Engelse klein advertensies) vanaf 11 Maart 1999 tot 2 Desember 1999
- Lewens Safari's BK ** Life Safaris CC (Afrikaanse volblad) vanaf 22 Maart 1999 tot 30 Junie 1999
- Pro Deo Kiddies Bank Cheque Book (Engelse volbladsy by ADSA) vanaf 2 Maart 1999 tot 2 Desember 1999
- Shelly-Anne Embroidery (Tweetalige webtuiste) vanaf 22 Maart 1999 tot 9 Februarie 2003
- Hello Dolly Haarsalon (Webwerf in Afrikaans) vanaf 22 Maart 1999 tot 29 April 2002
- Thabu Construction (Tweetalige webtuiste) vanaf 11 Junie 1999 tot 29 April 2002
- Kommandeer, Kommandeer Liedjies uit die Oorlog Afrikaanse klein advertensies by ADSA vanaf 2 Desember 1999 tot 7 Februarie 2001
- Vriende van Orania Toerklub (Afrikaanse volblad-advertensies by ADSA) vanaf 2 Desember 1999 tot 2 Desember 2000
- Majuba Gedenkteken (Afrikaanse webtuiste) vanaf 2 Desember 1999 tot tans. Besoek hierdie argiefwebwerf by: majuba.arkpark.net
- Eljakim Breiwerk en Breimasjien Kursusse Webtuiste in Afrikaans
vir pragtige gebreide pakkies en truie, vanaf 18 Julie 1999 tot 29 April 2002
- Die Ring Ossewa-Herberg ** The Ring Oxwagon Inn Tweetalige volbladsy by ADSA vanaf 2 Desember 1999 tot 7 Februarie 2001
- Vleiloerie Bed en Ontbyt (Bed and Breakfast) Tweetalige volbladsy vanaf 2 Desember 1999 tot 7 Februarie 2001
- LabPro Foto- en Videografiese Dienste (Tweetalige webtuiste) vanaf 3 Oktober 1999 tot 30 September 2003
- Boeretroos, Boerekuierplek (Afrikaanse volblad by ADSA) vanaf 2 Desember 1999 tot 7 Februarie 2001
- Pumulani Lodge * Pumulani Herberg (Webwerf in Engels) Tydperk: Vanaf 19 Julie 1999 tot 31 Augustus 2003
- Entrelink en Smile speelgoed
(Tweetalige webtuiste) Borgtydperk vanaf 20 Junie 1999 tot 25 November 2003
- Plakkate * Posters (Tweetalige webtuiste) vanaf 10 Augustus 1999 tot 25 November 2003
- Volkshulp 2000 Poste (Afrikaanse Webwerf) vanaf 9 Augustus 1999 tot 30 September 2003
- Natuurlike Gesondheidsorg (Volblad, Afrikaans by ADSA) vanaf
11 Januarie 1999 tot 4 September 2000
|