Borgskappe toegeken vir 1998
1998
In Augustus 1998 begin ARK Webontwerp met 'n tweetalige Afrikaans en Engelse advertensie-webtuiste by name ADSA Klein Advertensies. Dit begin met 23 klein advertensies en 1 volblad-advertensie. Etlike klein advertensies word ook geborg. Sommiges word hier op die Argieflys vir die jaar 1998 genoem.
- Allinad Health Check word geborg met 'n volblad-advertensie vanaf Augustus 1998 tot 23 Janaurie 1999.
- Argilla Pottebakkery * Argilla Pottery (Beide Afrikaans en Engelse klein advertensies) vanaf Augustus 1998 tot 22 Maart 1999
- CVO skool Paul Kruger vir die opening in Januarie 1999 (Afrikaans) vanaf Augustus 1998 tot 4 Desember 2000
- Die Pretoriase Raad vir Bejaardesorg (Beide Afrikaans en Engelse klein advertensies) vir hul 1999 Internasionale Jaar vir die Bejaardes met die title: Jaar vir die Bejaarde 1999 ** Year of the Aged 1999. Vir die Tydperk Augustus 1998 tot 7 September 2001
- Willa Krause Velsorg (Afrikaans) vanaf September 1998 tot 24 Januarie 1999
- Werk en Wen agentskap (Volblad Afrikaans) vanaf September 1998 tot 24 Januarie 1999
- Maxima Toere (Volledige webwerf in beide Afrikaans en Engels) vanaf 22 September 1998 tot 31 Augustus 2003
- AREL Rubicon Network Pty (Ltd) (Afrikaans) vanaf 22 September 1998 tot 8 Desember 1998
- H D Signs (Engels) vanaf 22 September 1998 tot 11 Maart 1999
- Maranataland (Volledige webwerf in Afrikaans)
vir die prag-kunstenaars van Maranataland, vanaf 8 Desember 1998 tot 25 Feb 2000
- Vossies vanaf 8 Desember 1998 tot 22 Maart 1999
- Rhino Field Adventures vanaf 8 Desember 1998 tot 2 Desember 1999
- Afrikaanse Reklame Agentskap (Beide Afrikaans en Engelse klein advertensies) vanaf 8 Desember 1998 tot 2 Desember 1999
- Pro Active Safety Training (Volledige webwerf in Engels) vanaf 8 Desember 1998 tot
20 Januarie 2003
- Vossies vanaf 8 Desember 1998 tot 22 Maart 1999
- Werk en Wen agentskap (Volblad in Afrikaans op ADSA) vanaf 8 Desember 1998 tot 10 Maart 1999
- Woman's Portrait / Damesportret(Volblad tweetalig) vanaf 8 Desember 1998 tot 2 Desember 1999
-
De Camp Courant (Webtuiste tweetalig) vanaf 8 Desember 1998 tot tans. Besoek hierdie argiefwebtuiste by: decampcourant.arkpark.net
- Die Teaterhuisie (Webtuiste tweetalig) vanaf 8 Desember 1998 tot 31 Desember 2002
- Jody-Ann (Webwerf in Afrikaans) vanaf 8 Desember 1998 tot 19 Julie 2006
- Volkshulp 2000 (Volledige webwerf in beide Afrikaans en Engels) vanaf 6 Oktober 1998 tot 7 September 2008
- Senior Bulletin (Beide Afrikaans en Engelse klein advertensies) vanaf 8 Desember 1998 tot 7 Februarie 2001
- Ons Eie - Die Boerevolk se eie tydskrif (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 8 Desember 1998 tot 7 Februarie 2001
- Patriot-Weekblad (Afrikaanse klein advertensies) vanaf 8 Desember 1998 tot 7 Februarie 2001
|