ARK Web • Up/Op • Borgskappe Argief • Argief 2016-2020 • Argief 2011-2015 • Argief 2006-2010 • Argief 2000-2005 • Argief 1999 • Argief 1998 •

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023 ** Updated: February 3, 2023

    

    

 

 

ARK Webontwerp Borgskappe 1998 tot 2020

Borgskappe toegeken vir die jare 2006 tot 2010

Hoogtepunte van gratis diens en/of borgskappe by ARK Webontwerp vir die jare 2006 tot 2010. Skakels vir webwerwe wat nog beskikbaar is, word voorsien.

2006

  • Volkshulp 2000 Geskiedenis (Afrikaanse Webwerf) Tydperk: vanaf 27 Maart 2006 tot 7 September 2008

  • Jangroentjie Dagsorgsentrum (Afrikaanse webwerf) Borgtydperk vanaf 17 November 2006 tot 14 Februarie 2008

  • Skilder M vd Walt (Tweetalige webwerf) vanaf 25 Julie 2006 tot 28 Junie 2008

  • HaloTech IT Solutions (Tweetalige Afrikaanse en Engelse volbladsy by ADSA) vanaf 21 Augustus 2006 tot 15 November 2008

2007

  • Gee Hom jou hart 'n Afrikaanse webtuiste wat praat oor geloof, bekering en die ewige lewe wat Jesus Christus ons Saligmaker ons bied. Die webtuiste word gepubliseer op 7 Oktober 2007. Besoek die tuiste by: bekering.afrikaansebybel.com

  • Kaleidoskoop 'n Afrikaanse webwerf waar onderwerpe bespreek word met Christelike uitkyk. Webadres: kaleidoskoop.afrikaansebybel.net

  • Elégance D'Afrique('n Tweetalige Afikaanse en Engelse webwerf) vir die ontwerp en vertoon van trouerokke en ander modeontwerpdrag. Borgtyd vanaf 12 Maart 2007 tot 22 Januarie 2009

  • Ruan Knobel (2 Volbladsye by ADSA. Een in Afrikaans en een in Engels) vanaf 1 Junie 2007 tot 10 April 2008

  • Grace Concepts (Découpage) (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 1 Junie 2007 tot 17 November 2007

  • Marthinette Blignaut Musikant en Musiekonderwyseres ('n Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 18 Augustus 2007 tot 15 November 2008

  • Babalela Kinderteater ('n Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 11 Maart 2007 tot 15 April 2007

2008

  • Marie Smith Kunstenaar Die tweetalige webtuiste van die skilder, Marie Smith uit die Hantamgebied, wat nou in die ARK Agrief pryk. Die borgskap was aangebied in Oktober 2008 en die webtuiste was gepubliseer op 8 November 2008. Dis tans nog sigbaar insluitende foto's van haar besondere skilderstukke. Sluit o.a inligting in oor Calvinia en staproetes in die omgewing. Besoek die tuiste by: skilder.arkpark.info

  • BerBible The Berean Bible Study freeware (Engelse volblad by ADSA) vanaf 24 Mei 2008 tot 31 Augustus 2016

  • Sybrand Kleingeld (Musikant) 2 Volbladsye in Afrikaans en Engels by ADSA vanaf 15 November 2008 tot 29 Junie 2011

  • Candles 4 U (2 Volbladsye by ADSA in Afrikaans en Engels) vanaf 15 November 2008 tot 29 September 2009

  • Candles 4 U (Volbladsy in Afrikaans by Piazza) vanaf 29 September 2008 tot 12 Januarie 2010

  • Candles 4 U (Full page in English at Piazza) from September 29, 2008 till Janaury 12, 2010

  • Houtsneewerk (Volblad Afrikaans by Piazza) vanaf 29 September 2008 tot 1 Junie 2009

  • Woodcarving Art Products (Full page English at Piazza) from September 29, 2008 till June 1, 2009

  • Badge Boy (Tweetalige webwerf) vanaf 8 Junie 2008 tot 2 September 2012

2009

  • Can-can (Tweetalige webwerf) vanaf 5 April 2009 tot 12 Januarie 2013

  • Jannie Theron Gospelsanger 'n Volbladsy in Afrikaans by ADSA vanaf 3 Maart 2009 tot 4 April 2012 toe Jannie sy eie webwerf by ARK ontvang het by: gospelsinger.arkpark.info

  • Jannie Theron (Gospel Singer) a Full page in English at ADSA from March 3, 2009 till April 4, 2012 when Jannie received his own site at ARK at: gospelsinger.arkpark.info

  • Skenkings vir brei-, hekel- en naaldwerk (Volbladsy in Afrikaans) vanaf 12 April 2009 tot 14 November 2009 (Handelinge 9:36-42)

  • Terapeut en Berader (Therapist and Counselor) Tweetalige volbladsy by ADSA vanaf 14 November 2009 tot 9 April 2010

  • Dekoratiewe LED liggies (Volbladsy in Afrikaans by Piazza) vanaf 6 April 2009 tot 12 Januarie 2010

  • Decorative LED lights (Full page English at Piazza) from April 6, 2009 to Janaury 12, 2010

2010

  • Cool Creations (Tweetalige webwerf) vanaf 1 Februarie 2010 tot tans. Besoek die webwerf by: coolcreations.dieknoop.info

  • Gift Hampers * Geskenkpakkies 2 Volbladsye by ADSA in Afrikaans en Engels vir Prentmakers vanaf 11 November 2010 tot 6 Januarie 2017

  • Marco Bester (Kunstenaar) 2 Volbladsye in Afrikaans en Engels by ADSA vanaf 23 September 2010 tot 11 Januarie 2012

  • Israel Sakpastoer 2011 (Volblad Afrikaans by ADSA) saam met Hessel en Etresia van der Walt vanaf 3 Julie 2010 tot 11 Augustus 2011

  • Privaat Skoolvakke Aangebied oa Wiskunde, Engels, Afrikaans en Rekeningkunde (Kempton Park) vanaf 13 Augustus 2010 tot 7 Januarie 2015

  • Private School Subjects Presented such as Maths, English, Afrikaans and Accounting (Full page in Afrikaans and English at ADSA) from August 13, 2010 tot January 7, 2015

  • Poppeteater en narre-optredes deur die Pretmakers Vermaaklikheidsgroep (Afrikaans) vanaf 3 Julie 2010 tot 20 Januarie 2017
  • Puppet theatre and clowns by Merrymakers Entertainment (English) from July 3, 2010 till January 20, 2017
  • Borduurland Denimsakke en Meer (Volblad Afrikaans by Piazza) vanaf 28 Januarie 2010 tot tans
  • Embroidery Land Denim Bags and More (Full page English at Piazza) from January 28, 2010 till current
  • Die mens en sy dinge Webwerf in Afrikaans Tydperk: vanaf 11 Januarie 2010 tot 30 September 2018
  • Reken nou net! Webwerf in Afrikaans met 'n paar rekenaar wenkies.
    Tydperk: vanaf 11 Januarie 2010 tot tans
  • Die wonderlike wêreld van die natuur. Webwerf in Afrikaans.
    Tydperk: vanaf 11 Januarie 2010 tot 30 September 2018

   

Werfkaart
Map

ARK Web
Borgskappe Argief
Argief 2016-2020
Argief 2011-2015
Argief 2006-2010
Argief 2000-2005
Argief 1999
Argief 1998

Up/Op

ARK Web • Up/Op • Borgskappe Argief • Argief 2016-2020 • Argief 2011-2015 • Argief 2006-2010 • Argief 2000-2005 • Argief 1999 • Argief 1998 • Werfkaart Sitemap

ARK Webontwerp *ARK Web Design ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 

'n Christen

Swallow Software

  ARK Web Design © 1998-2023
ARK Webontwerp © 1998-2023

Bekering

Kaleidoskoop

Bybelteks

Bible Text