Borgskappe toegeken vir 2000 tot 2005
Hoogtepunte van gratis diens en/of borgskappe by ARK Webontwerp vir die jare 2000 tot 2005 word gegee.
Skakels vir webwerwe wat nog beskikbaar is, word voorsien.
2000
- Suiderland-Aksie (Afrikaanse Webwerf) vanaf 6 Augustus 2000 tot 20 Januarie 2003
- Haruseb Safaris (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 4 September 2000 tot
7 Februarie 2001
- Brettian Productions Afrikaans en Engelse klein advertensie vanaf 4 September 2000 tot 7 Februarie 2001
2001
-
Alcare
('n Afrikaanse webwerf) vanaf 3 Desember 2001 tot 23 September 2003
-
Strydom (Tweetalige webwerf) vanaf 31 Oktober 2001 tot 30 April 2002
-
Lekkerwater Lodge (Volbladsy tweetalig by die ADSA advertensie-webwerf) vanaf 9 Julie 2001 tot 25 Januarie 2003
2002
-
HM Pine Fuelsaver ('n Tweetalig Afrikaans en Engelse webwerf) vanaf 11 Maart 2002 tot 5 Junie 2005
-
Linguist ('n Tweetalige webwerf
vir vertaaldiens) vanaf 21 September 2002 tot 9 Janurie 2006
-
ITValley ('n Tweetalige webwerf) vanaf 31 Julie 2002 tot 22 Augustus 2003
-
Ctas ('n Tweetalige webwerf) Tydperk: 31 Julie 2002 tot 22 Augustus 2003
-
Herbs (Tweetalige webwerf)
Tydperk: 3 Julie 2002 tot 7 Februarie 2006
-
Pakkie (Rescue and Evacuation Device) Volbladsy in Engels by ADSA vanaf 11 Maart 2002 tot 28 Julie 2005
toe doe dame haar eie webtuiste by ARK ontvang het.
2003
-
Pierneefteater (Tweetalige webwerf) vanaf 28 Februarie 2003 tot 27 Julie 2004
-
Iowa Wheelchair Pageant (Engelse webwerf) vanaf 20 Januarie 2003 tot 2 September 2006
-
Die Sonnekas™ Poppeteater (Volblad met beide Afrikaans en Engels by die ADSA webwerf) vanaf 15 Maart 2003 tot 16 April 2007
-
Inligtings Tegnologie werker ('n Tweetalige volbladsy by ADSA) vanaf 3 Junie 2003 tot 29 Januarie 2006
2004
2005
-
Tamara Langley (Engelse webwerf) vanaf 14 Augustus 2005 tot 14 Februarie 2008
-
Décordreams (Tweetalige webwerf) vanaf 9 Julie 2005 tot 1 September 2009
-
Iowa Wheelchair Pageant
- History (Engelse webwerf) vanaf 22 Augustus 2005 tot 2 September 2006
-
Hoit Myaccnow(Engelse webwerf) vanaf 2 Junie 2005 tot 28 Junie 2006
-
Skilder M vd Walt (Twee volblaaie by ADSA) vanaf 28 November 2005 tot 12 Maart 2006
-
Corjohn Produksies (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 28 November 2005 tot 3 Julie 2009
-
Michelle Vorster Dansskool (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf
28 November 2005 tot 16 Julie 2006
|