Opgedateer: 3 Februarie 2023 ** Updated: February
3, 2023
ARK Webontwerp Borgskappe 2016 tot 2020
'n Lys van toekennings van borgskappe sedert 2016 tot en met einde 2020 word hieronder verskaf. Skakels vir webwerwe wat nog beskikbaar is, word voorsien.
Borgskappe toegeken vir die jare:
2016
By ARK se borgkliëntelys vir webwerwe en ander hulpdiens is die onderstaande reeds bygevoeg in 2016:
Pieter Mouton se tweetalige statiese webwerf vir Ri's Werkswinkel. Uitmuntende diens teen uiters kompeterende pryse.
Borgtydperk: Vanaf 16 Januarie 2016. Meer inligting is te siene by sy webwerf by:
ris.arkpark.info
Lilla van der Merwe Rekenmeesters 'n Halwe bladsy by ADSA vanaf 9 Maart 2016 tot 15 Janaurie 2017
Lilla van der Merwe Accountants a Half page at ADSA from March 9, 2016 to January 15, 2017
2017
By ARK se borgkliëntelys vir webwerwe is die onderstaande reeds bygevoeg in 2017:
Opsporings
'n Statiese webwerf met die titel: "Find my family" met beide Afrikaanse en Engelse inligting oor hierdie belangrike diens, word verskaf vanaf 21 Januarie 2017 tot tans. Die webtuiste is by: findmyfamily.arkpark.info
Swallow Software
'n Statiese webwerf met biede Afrikaanse en Engelse inligting oor sagteware ontwikkeling in Calgary. Die webtuiste word toegeken en kom aanlyn op 25 Maart 2017. Besoek die webtuiste by:swallowsoftware.arkpark.net
Calgary Bargains 'n Statiese webwerf met Engelse inligting van produkte wat verkoop of weggegee word in Calgary vanaf 31 Julie 2017 tot
Oktober 21.
MerryMakers
'n Statiese webwerf met Afrikaans so wel as Engelse inligting oor hierdie vermaaklikheidsgroep vanaf 21 Januarie 2017 tot tans. Webwerf:merrymakers.arkpark.net
Athalia
'n Statiese webwerf met Afrikaanse inligting oor hierdie sentrum word deur ARK geborg vanaf 28 Januarie 2017 tot tans. Webtuiste:athalia.arkpark.info
Bybelteks
'n Statiese webwerf met Afrikaanse en Engelse inligting oor Bybelvertalings word vertoon vanaf 25 Maart 2017 tot tans by: bybelteks.afrikaansebybel.info
Maggie's Artworks (Full page English for her lovely paintings at the market place Piazza) from January 24, 2017 till now. Site at: artworks.arkpark.net
CVO Pretoria-Noord 'n Statiese webwerf met Afrikaanse inligting oor hierdie skool. Tydperk: 11 Februarie 2017 tot 20 Januarie 2018. Borgskap oorgedra na CVO Amajuba
Nuwe Begin
'n Statiese webwerf met Afrikaanse inligting oor hierdie sentrum. Borgskaptydperk: Vanaf Januarie 2011 tot Janurie 2017 (Volbladsy by ADSA) asook 'n statiese webwerf vanaf Februarie 2017 tot Mei 2019 toe die sentrum gesluit het.
Skrywer Gerrie van der Walt. Volledige bladsye by De Camp Courant met biede Afrikaanse en Engelse inligting oor Mnr. Gerrie van der Walt se vier boeke.
Herinneringe van Magdalena Elizabeth van der Walt Tydens die Anglo Boereoorlog 1899 tot 1902
Memoirs Magdalena Elizabeth van der Walt - Anglo Boer War 1899 - 1902
Alles is nog nie vertel nie. Verhale van vroue en hulle families gedurende die Anglo Boere Oorlog 1899 - 1902
De Camp Courant Borgskaptydperk vanaf Januarie 2017 tot 22 Januarie 2019.
2018
Geen aanvullende borgskappe was toegeken in 2018 nie
2019
Amajuba Familienaweek (Volblad Afrikaans by Piazza) vanaf 26 Februarie 2019 tot 24 Maart 2019
Amajuba Family weekend (Full page English at Piazza) from February 26, 2019 till March 24, 2019
Privaatskool Amajuba vir CVO se Afrikaanse webwerf word gepubliseer op 17 Maart 2019. Die webwerf sluit in die vakke wat aangebied word, gedragskodes, toelatingsvereistes, die ligging van die skool en veel meer. Besoek hulle webtuiste by:
amajubacvo.arkpark.net
2020
ADSA gratis advertensies vir deelnemende kunstenaars by ARK, ADSA en Piazza, neem weer 'n aanvang, na die webwerf vanaf einde Januarie 2017 tot September 2020 gesluit was. Webtuiste:adsa.arkpark.com
Dankie aan almal wat ons kliënte so pragtig ondersteun. Dit word baie waardeer.