ARK Web • Up/Op • Borgskappe Argief • Argief 2016-2020 • Argief 2011-2015 • Argief 2006-2010 • Argief 2000-2005 • Argief 1999 • Argief 1998 •

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023 ** Updated: February 3, 2023

    

    

 

 

ARK Webontwerp Borgskappe 1998 tot 2020

'n Lys van toekennings van borgskappe sedert 2011 tot en met einde 2015 word hieronder verskaf. Skakels vir webwerwe wat nog beskikbaar is, word voorsien.
 

Borgskappe toegeken vir die jare 2011 tot 2015

2011

  • Maggie se Keurige Kunswerke met besondere skilderwerk. Sy ontvang 'n tweetalige webwerf by ARK op 29 Oktober 2011 om haar kunswerke te vertoon. Besoek gerus haar webwerf by: artworks.arkpark.net

  • Nuwe Begin Christensentrum met die Kolskoot Dissipelskapkursus en bediening vanaf 12 Januarie 2011 tot 10 Februarie 2017 waarna hulle met 'n webtuiste van hul eie geborg was tot en met 31 Maart 2019 toe die sentrum moes sluit

  • Nantes en Adèle Sangbediening 29 Junie 2011 tot 27 Januarie 2017 Afrikaanse volblad by ADSA. Hulle ontvang 'n ARK webwerf vanaf 28 Janaurie 2017 tot tans. Webskakel: duet.arkpark.net

  • Tannie Caroline Kindervermaak Kry 'n Afrikaanse volbladsy by die ADSA webwerf (Lolla-Pikke-Bolla en Babbelbekkie, die Afrikaanse Kindertydskrif) vanaf 30 Junie 2011 tot 23 November 2016

  • Auntie Caroline's Children's Entertainment Afrikaans CDs, DVDs, Lolla-Pikke-Bolla and Chatterbox the English children's magazine (English full page) from 30 June 2011 to November 23, 2016

  • Gospel- en Countrysangers Jan en Des word geborg met 'n volbladse in Afrikaans by ADSA advertensie-webtuiste vanaf 23 Februarie 2011 tot 6 Januarie 2016

  • All Seasons Gastehuis (Volblad in Afrikaans by ADSA) vanaf 12 Januarie 2011 tot 1 November 2012

  • Volksbasuin (Volblad in Afrikaans) 'n Maandblad met keurig inhoud geborg by ADSA vanaf 11 Augustus 2011 tot 9 Januarie 2013

  • Gates Unique Hartbeespoort vir pragtige trappe en hekke (Volblad Afrikaans by ADSA) vanaf 11 Augustus 2011 tot 27 Junie 2012
    Gates Unique Hartbeespoort for beautiful stairs and gates (Full page in English at ADSA) from August 11, 2011 to June 27, 2012

  • ADHAFER Hand- en Naelversorging (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf 10 November 2011 tot 7 Augustus 2012

  • ADHAFER Hand and Nail Care (Full page in English at ADSA) from November 10, 2011 to August 7, 2012

2012

  • Jannie Theron Gospelsanger wat die Boodskap uitdra met musiek en sang. Jannie se inligting word oorgeskuif vanaf ADSA na sy eie tweetalige webwerf op 1 April 2012. Dit word tans nog geborg. Webtuiste-skakel: gospelsinger.arkpark.info

  • Borduurland (Tweetalige webtuiste) 'n Groot prente-biblioteek vir ontwerpies en patrone vir borduurwerk deur die kranige borduur- en naaldwerkster Marinda de Waal. Tydperk: vanaf 21 April 2012 tot tans by: borduurland.arkpark.info

  • Riana Mouton Sangbediening. 'n Volbladsy by ADSA vanaf 1 November 2012 tot 13 Junie 2015 wanneer sy haar eie webwerf ontvang.

  • Riana Mouton Song Ministry a Full page at ADSA from November 1, 2012 till June 13, 2015, when she received her own site

  • Spyseniering (Volbladsy by ADSA met beide Afrikaans en Engelse inhoud) vanaf 8 Augustus 2012 tot 14 Augustus 2013

  • Stap 'n Pad (Volblad Afrikaans by ADSA) 'n Aktiwiteitsprogram vir laerskoolkinders vir die tydperk 17 Mei 2012 tot 19 Februarie 2013

  • Toer na Israel en Egipte (Israel Gospelgala) 'n Volbladsy in Afrikaans by ADSA vanaf 29 Junie 2012 tot 20 September 2012

2013

  • Die Grootste geskenk geskryf deur Leonie Erasmus (2 Volbladsye, een in Afrikaans en een in Engels) by ADSA vanaf 10 Jan 2013 tot sy haar eie webwerf by ARK ontvang. Besoek haar ARK-webtuiste by: findmyfamily.arkpark.info

  • Marlene se Eksklusiewe Dekor met onder andere pragtige tafelversierings en dekor. ('n Tweetalige webtuiste) vanaf 13 Julie 2013 tot 11 Mei 2015

  • Kliphartfees op Ottosdal Volblad in Afrikaans by ADSA vanaf 27 Junie 2013 tot 2 Augustus 2013

  • 12-Dag Toer na Israel en Kaïro deur Karelaine Toere (Volblad in Afrikaans by ADSA) vanaf tot 20 Februarie, 2013 tot 13 Augustus 2013

  • 15 Day Tour including Patmos Cruise, Israel and Jordan by Karelaine Tours (English full page at ADSA) from to February 20, 2013 to August 13, 2013

  • Athalia Sentrum Ontvang 'n halwe bladsy in Afrikaans by ADSA vanaf 9 Januarie 2013 tot hulle 'n eie webwerf by ARK ontvang op 28 Januarie 2017. Besoek hulle webtuiste by:athalia.arkpark.info

2014

  • Cool Designs 'n uitgebreide tweetalige webtuiste met pragtige voorbeelde van reeds borduurde ontwerpe in 'n groot aantal temas soos die natuur, voertuie, speelgoed, hoede, beroepe, skoonheid, diere en vele meer. Daar is ook baie veelsydige produkte waarop die ontwerpe geborduur word, om van te kies en te keur. Die reeks produkte sluit in handsakke, rugsakke, baba-linne, voorskote, lappieskombersies en so meer. Kyk ook by Borduurland vir die ontwerpbiblioteek of koop produkte aanlyn by Cool Shop. Die borgtyd vir Cool Designs is vanaf 14 Mei 2014 tot tans

  • Cool Creations (Coolshop) Cool Shop 'n Dinamiese Engelse en Afrikaanse web met internet-ewinkel fasiliteite wat aanlynaankope bied van talle items wat pragtig versier is met hoogstaande kunstige borduurwerk. Marinda het 'n eie soortige borduurstyl in haar ontwerpe wat boonop op handige en nuttige produkte pryk. Dit sluit o.a. in rugsakke, handsakke, linne, klere, boekmerke, strandsakke, plakkers, selfoonsakkies, boekoortreksels, lieflike baba-geskenkies en talle ander keurige items. Borgtydperk by ARK Webontwerp is vanaf 15 Junie 2014 tot tans

  • CVO Magalies (Volblad in Afrikaans) vanaf 13 Mei 2014 tot die skool se naam na CVO Pretoria-Noord verander en ARK aan hulle 'n eie webwerf toeken in Februarie 2017

  • Pure Plaas Boerefees (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf
    4 September 2014 tot hulle hul eie webwerf ontvang by ARK in Mei 2015.

  • Utrecht Festival (Pure Plaas Boerefees) Full page at ADSA from September 4, 2014 till they recieved their own site at ARK in May, 2015

  • Tehillafees in Brakpan (Volbladsy in Afrikaans by ADSA) vanaf
    4 September 2014 tot 4 Oktober 2014

  • Tehilla Festival in Brakpan (Full page in English at ADSA) from September 4, 2014 till October 4, 2014

  • Studio Twenty One Kunswerke (Volblad Afrikaans by Piazza) vanaf
    11 Februarie 2014 tot 17 Februarie 2016

  • Studio Twenty One Artworks (Full page English at Piazza) from February 11, 2014 to February 17, 2016

2015

  • Riana Mouton 'n Statiese webwerf met Afrikaanse, sowel as Engelse inligting oor Riana se bedrywighede die afgelope jare onder andere haar Woord-in-Sangbediening. Tydperk: vanaf 13 Junie 2015 tot tans. Webadres:rianamouton.arkpark.net

  • Riana Mouton se musiek-ewinkel. Behalwe Riana se statiese webwerf is 'n Internet-musieke-winkel ook beskikbaar vir die aankope van CD's, DVD's en video's. Borgtydperk: vanaf 15 Junie 2015 tot tans. Kyk by die ARK kliëntelys vir meer inligting oor haar webwerwe by ARK

  • Pure Plaas Boerefees * Utrecht Festival 'n Statiese webwerf met Afrikaanse sowel as Engelse inligting oor die Boerefees, asook algemene inligting oor Utrecht. Borgtydperk: Vanaf 25 Mei 2015 tot
    22 Januarie 2019

   

Werfkaart
Map

ARK Web
Borgskappe Argief
Argief 2016-2020
Argief 2011-2015
Argief 2006-2010
Argief 2000-2005
Argief 1999
Argief 1998

Up/Op

ARK Web • Up/Op • Borgskappe Argief • Argief 2016-2020 • Argief 2011-2015 • Argief 2006-2010 • Argief 2000-2005 • Argief 1999 • Argief 1998 • Werfkaart Sitemap

ARK Webontwerp *ARK Web Design ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 

'n Christen

Swallow Software

  ARK Web Design © 1998-2023
ARK Webontwerp © 1998-2023

Bekering

Kaleidoskoop

Bybelteks

Bible Text