ARK Webontwerp bied talle dienste om u besigheid, organisasie of persoonlike webwerf 'n dinamiese teenwoordigheid op die Internet te verseker:
- Diensreeks:
- Webbladsy ontwerp en samestelling
- Spesiale ontwerpe vir elke kliënt
- Opvolg-aanpassings vir dinamiese inhoud
- Spesiale programmering ["scripts", databasisse, toepassings (applications)]
- Aanlynwinkels (ewinkels) is ook beskikbaar
- Talle ander dienste
-
Borgdiens
Nader ons oor bogenoemde dienste, of oor enige ander webontwerp behoeftes. Tariewe vir arbeid wissel tussen $25 en $60 per uur (Kanadese Dollar), na gelang van die kompleksiteit van die taak. Vir omskakelings na ander geldeenhede, sien
www.oanda.com.
 |
Neem asseblief kennis dat ARK Webontwerp vanuit Kanada opereer en alle navrae en onderhandelings sal dus slegs per epos kommunikasie geskied. |
- Is bogenoemde tariewe dalk te duur vir die beplande begroting? ARK het van tyd tot tyd enkele ontwerpers wat teen verminderde- of afslagtariewe werk, as hul kalender dit toelaat. Ons sal met graagte belangstellendes na sulke persone verwys.

|