ARK Web • Up/Op
 • Dienste • Webontwerp • Borgskappe • KliŽnte • Navrae •

 

Opgedateer: 27 Maart 2017 ** Updated: March 27, 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

Sommige ARK Webontwerp KliŽnte

Bekering
Maak 'n keuse vir Lewe: Vir Nůķ en vir Altyd!
bekering.afrikaansebybel.com

Bybelteks
Skakels na webtuistes waar die teks van verskeie Bybelvertalings gevind kan word.
bybelteks.afrikaansebybel.info

Swallow Software
Sagteware dienste gesetel in Calgary, Alberta, Kanada.
swallowsoftware.arkpark.net

ARK Webontwerp
ARK Webontwerp lewer webontwerpdienste op verskeie vlakke. Dit sluit oa die volgende in: webtuistes, aanlynwinkels, grafiese ontwerp. ARK voorsien ook van tyd tot tyd borgskappe (in die vorm van gratis dienste en huisvesting) aan Christen Boere-Afrikaners.
arkweb.arkpark.com

Cool Shop
Cool Creations het 'n Internetwinkel waar al die Cool Creations produkte sommer direk aanlyn gekoop kan word. Die wonderlike produkreeks sluit items in soos sakke, klere, kombuislinne en -sakke, babasakke en verskeie tipes linne, insluitende lieflike geborduurde waslappe, lakens, kussingslope en handdoeke, asook die aller pragtigste borduur- en lint versierde ringkussinkies. Boekmerke, plakkers, Kersprodukte soos Kerskouse en so meer, is ook beskikbaar. Besoek die Cool Creations Internetwinkel om al diť wonderlike geborduurde produkte met hul uitnemende ontwerpe te sien.
shop.coolcreations.dieknoop.org

MerryMakers
MerryMakers is al etlike jare besig om die Blye Boodskap van Jesus Christus,
deur middel van hul aanbiedings as narre, aan te bied.
merrymakers.arkpark.net

Jannie Theron
Jannie Theron is 'n talentvolle Suid-Afrikaanse gospelsanger.
Hy sing pragtige liedjies soos "The old rugged cross" en "Why me Lord?".
gospelsinger.arkpark.info

Riana Mouton
Riana Mouton, bekende Christensangeres se webtuiste, met meer inligting oor haar bediening en sangloopbaan. Dit sluit in onderhoude, besoeke aan plekke regoor
Suid-Afrika, en meer inligting oor haar CD's, DVD's en video's.
rianamouton.arkpark.net

Opsporings
Op soek na 'n ouer, broer, suster of kind?
Kontak Leonie en laat haar probeer om jou geliefdes te vind.
findmyfamily.arkpark.info

Maggie se Keurige Kunswerke
Voorwaar keurige kunswerke in flambojante natuurskilderye.
artworks.arkpark.net

Cool Creations
'n Groot verskeidenheid handsakke, rugsakke, klere, plakkers, baba- en gastekamerlinne, sierkussings, mooi tafeldoeke en vele meer, versier met die pragtigste borduurwerk.
coolcreations.dieknoop.info

Cool Designs
'n Uitmuntende versameling voorbeelde van geborduurde ontwerpe, wat deel uitmaak van Cool Creations. Die ontwerpe sluit talle temas in, soos die natuur (met o.a. diere, blomme, bome en ruikers), gebeure soos troues en Kersfees, items soos speelgoed met teddiebere en poppe, vervoer, hoede en hartjies. Daar is ook ontwerpe met fantasieland, die see en kuns met onder ander Christelike items soos kruise en engele, en nog baie ander temas.
cooldesigns.arkpark.com

Pieter Mouton
Ri's Werkswinkel: Die webwerf vir Pieter Mouton se werkswinkel, waar plaasimplemente, trekkers en ander soorte swaar masjienerie gediens, herstel en herbou word.
ris.arkpark.info

Athalia
Athalia probeer 'n veilige hawe bied aan bejaardes,
gestremdes en jongmense wat tydelike verblyf nodig het.
athalia.arkpark.info

Riana Mouton se Internetwinkel
Die aanlynwinkel vir Riana Mouton, waar haar produkte soos CD's,
DVD's en video's gekoop kan word. Aflaaibare musiek is ook beskikbaar,
sowel as oulike geskenke vir spesiale geleenthede.
rmouton.dieknoop.org

Nuwe Begin
Nuwe Begin Sentrum bied 'n Christelike Bemagtigingskursus aan vir
middel-afhanklike manlike persone wat die wil het om te verander.
nuwebegin.arkpark.info

CVO Pretoria-Noord
CVO Pretoria-Noord skool voorsien opleiding vir leerlinge binne die
Christelike milieu en standaarde.
cvoptan.arkpark.net

Kaleidoskoop
Waarheid of Wanbegrip: Konsepte in Perspektief.
kaleidoskoop.afrikaansebybel.net

Piazza
'n Oulike markplein vir die uitstalling van kunstenaars se produkte,
 insluitend mooi borduurwerk.
piazza.arkpark.com

Duet
Die bekende sangpaar Nantes en AdŤle, met geliefkose liedjies soos
 "Alles in oorvloed" en "My Somerson"
duet.arkpark.net

Borduurland
'n Mooi versameling ontwerpe vir kunsborduurwerk op produkte soos handsakke, pennesakkies, kombuislinne en so meer. Talle temas is ingesluit soos die natuur, diere, sport, kuns en besondere ontwerpe met Christelike temas soos kruise en engele.
borduurland.arkpark.info

 

 

Argief webwerwe

LW: Onderstaande webtuiste in die argief is laas in 2015 aangepas.

  • Boerefees
    Kom meer te wete van die Boerefees in Utrecht. Die webwerf bied ook ander inligting aangaande Utrecht, soos geskiedkundige besoekpunte, die pragtige landskap en die wilde diere in die omgewing.
    boerefees.arkpark.com

LW: Onderstaande webtuiste in die argief is laas in 2012 aangepas. Dit is wel hersien in Oktober 2014.

  • Marie Smith: Kunstenaar
    Skilderye deur die talentvolle kunstenaar Marie Smith, vertoon die pragtige natuurskoon van die plattelandse Hantam-omgewing. Die webwerf sluit ook inligting in van toeriste-aantreklikhede, asook gastehuise, die Tankwa Nasionale Park en Little Canyon wandelpad. Heerlike resepte vir oa beskuit is ook beskikbaar.
    skilder.arkpark.info

LW: Onderstaande item in die argief is laas in 2001 aangepas. Dit is wel hersien in Oktober 2014. Nuwe boeke oor hierdie onderwerp is egter vroeg in 2017 bygevoeg.

LW: Onderstaande items in die argief is laas in 2001 aangepas. Dit is wel hersien in Oktober 2014.

 

 

Werfkaart
Map

ARK Web
Dienste
Webontwerp
Borgskappe
KliŽnte
Navrae

Up/Op

ARK Web • Up/Op • Dienste • Webontwerp • Borgskappe • KliŽnte • Navrae • Werfkaart ē Sitemap

ARK Webontwerp *ARK Web Design ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

  ARK Web Design © 1998-2017
ARK Webontwerp © 1998-2017

 

Bekering

Kaleidoskoop

Bybelteks

Bible Text