ARK Web • Up/Op
 • 

 

Opgedateer: 27 Maart 2017 ** Updated: March 27, 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

ARK Webontwerp Borgskappe 2010 tot 2016

'n Lys van toekennings van borgskappe sedert 2010 tot en met 2016 word hieronder verskaf.

 

Borgskappe toegeken

2016

By ARK se borgkliŽntelys vir webwerwe is die onderstaande reeds bygevoeg in 2016:

  • Riana Mouton 'n Statiese webwerf met Afrikaanse, sowel as Engelse inligting oor Riana se bedrywighede onder andere haar Woord-in-Sangbediening. 'n Internetwinkel is ook beskikbaar vir die aankope van CD's, DVD's en video's. Kyk by die ARK kliŽntelys vir meer inligting oor diť 2 webwerwe.

  • Pieter Mouton se tweetalige statiese webwerf vir Ri's Werkswinkel. Meer inligting is te siene by die ARK kliŽntelys

2015

By ARK se borgkliŽntelys vir webwerwe is die onderstaande reeds bygevoeg in 2015:

  • Pure Plaas Boerefees 'n Statiese webwerf met Afrikaanse sowel as Engelse inligting oor die fees, asook algemene inligting oor Utrecht.

2014

By ARK se borgkliŽntelys vir webwerwe is die onderstaande bygevoeg in 2014:

  • Cool Shop 'n Dinamiese web wat aanlynaankope bied van talle items wat pragtig versier is met hoogstaande kunstige borduurwerk. Dit sluit o.a. in rugsakke, handsakke, linne, klere, boekmerke, plakkers en talle ander keurige items.
  • Cool Designs Voorbeelde van reeds borduurde ontwerpe in 'n groot aantal temas te kies en te keur.

Daar is ook 'n paar bladsye by ADSA toegeken in die vorm van volblad-inligting.
Dit sluit die volgende in:

  • CVO Pretoria-Noord (voorheen Magalies) met volblad-inligting oor hul besondere skool.
  • Pure Plaas Boerefees - Afrikaans (Volblad-inligting oor hul fees in 2015)
  • Utrecht Festival - Engels (Volblad-inligting oor hul fees in 2015)
  • Tehillafees in Brakpan - Afrikaans (Volblad-inligting oor hul fees in 2014)
  • Tehilla Festival, Brakpan - Engels (Volblad-inligting oor hul fees in 2014)

Daar is ook 'n paar bladsye by Pizza toegeken vir die volgende:

  • Studio Twenty One Artworks se skilderye - Afrikaans (Volblad-inligting)
  • Studio Twenty One Artworks Paintings - Engels (Volblad-inligting)

2013

In 2013 was die volgende webtuistes toegeken

  • Cool Creations wat handsakke, rugsakke en soortgelyke items versier met besondere kunsborduurwerk.
  • Borduurland bevat 'n borduurontwerpversameling met verskeie temas.
  • Marlene se Eksklusiewe Dekor met onder andere pragtige tafelversierings en dekor.
  • Jannie Theron Gospelsanger wat die Boodskap uitdra met musiek en sang. (Bygevoeg in 2012)

Kyk gerus by die ARK KliŽntelys vir meer inligting oor hierdie talentvolle kunstenaars en hul uitmuntende produkte en dienste.

Ander Borgskappe, veral met behulp van volbladsye by ADSA was ook toegestaan

  • Caroline Du Preez Optredes, Kindertydskrif en oulike CD's en DVD's (Afrikaans)
  • Caroline Du Preez Optredes, Kindertydskrif en oulike CD's en DVD's (Engels)

2012 en voor dit

Sommige is reeds bygevoeg in 2011 en 2012. Dit sluit in volblad-inligting vir die volgende persone of instansies:

  • Leonie Erasmus vir haar boek Die Grootste Geskenk (Afrikaans)
  • Die Grootste Geskenk van Leonie Erasmus (Engels)
  • Jan en Des van As Gospel en Countrysangers en opname-ateljee (Afrikaans)
  • Riana Mouton met haar sangbediening (Afrikaans)
  • Riana Mouton Gospel singer (Engels)
  • 10-Dag Pelgrimstoer na Isreal en Turkye  (Afrikaans en Engels)
  • Die duetpaar Nantes en AdŤle Sangbediening (Afrikaans)
  • Maggie se Keurige Kunswerke met besondere kunswerke in skilderwerk (Tweetalige webwerf bygevoeg in 2011)

Die volgende was reeds voor of tydens 2010 bygevoeg:

  • Software Development and Support Services, Calgary, Alberta, Canada (Engels)
  • Sagteware Ontwikkeling in Calgary, Alberta, Kanada (Afrikaans)
  • Nuwe Begin Christensentrum (Afrikaans)
  • BerBible The Berean Bible Study freeware (Engels)
  • Poppeteater en narre-optredes deur die Pretmakers Vermaaklikheidsgroep (Afr)
  • Puppet theatre and clowns by Merrymakers Entertainment (Engels)
  • Geskenkpakkies (Afrikaans)
  • Gift hampers (Engels)
  • Skoolvakke aangebied in die Kempton Park-omgewing (Afrikaans)
  • School Subjects presented in the Kempton Park area  (Engels)

Dankie aan almal wat ons kliŽnte so pragtig ondersteun. Dit word baie waardeer.

Navrae

   

Werfkaart
Map

ARK Web

Up/Op

ARK Web • Up/Op •  Werfkaart ē Sitemap

ARK Webontwerp *ARK Web Design ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

  ARK Web Design © 1998-2017
ARK Webontwerp © 1998-2017

 

Bekering

Kaleidoskoop

Bybelteks

Bible Text